Robbeneiland wil meer toeriste lok
Die Suid-Afrikaanse minister van toerisme Lindiwe Sisule sê ‘n nuwe inisiatief sal binnekort van stapel gestuur word om toerisme-getalle na Robbeneiland, een van die grootste toerisme-aantreklikhede in Kaapstad, te laat herleef. Sisulu het vandag die eiland besoek en sê dis belangrik dat meer plaaslike en oorsese toeriste toegang tot die eiland het en dat daar maniere gevind word om meer toeriste na dié erfenis-baken te lok. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…