Rioolstorting op Clifton-strand opgeruim

Die Stad Kaapstad ondersoek die oorsaak van ‘n probleem by die pompstasie wat daartoe gelei het dat Clifton se Vierde Strand gesluit moes word. ‘n Deel van die strand is Sondag vir die publiek afgesper ná ‘n rioolstorting. Die pompstasie is ten volle herstel en die betrokke deel van die strand is skoongemaak. Die stad se woordvoerder, Zahid Badroodien, sê die publiek kan weer die strand besoek: