Rilee gesels oor T20 reeks

Sondag se derde T20 in Southampton sal die reeks tussen Suid-Afrika en Engeland beslis nadat die Proteas gister se tweede kragmeting in Cardiff met 58-lopies gewen het. Rilee Rossouw was onoorwonne op 96 en Reeza Hendricks het 53 lopies bygedra tot die Proteas se totaal van 207 vir drie. Engeland is toe uitgeboul vir 149. Rossouw het pas weer by die Proteas aangesluit na ses jaar se graafskapkrieket as ‘n Kolpak-speler: