Respiratoriese Sinusitiese Virus kom al hoe meer onder jong kinders voor

Die voorkoms van Respiratoriese Sinusitiese Virus kom na wat berig word al hoe meer onder jong kinders voor. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes in die buurland sê RSV is opgespoor in 19 persent van kinders van vyf jaar en jonger. Die hoof van openbare reaksie, Michelle Groome, moedig ouers en versorgers aan om op die uitkyk te wees vir simptome.