Repokoers sal weer styg en paaiemente raak

Reaksie word steeds op die Suid-Afrikaanse repokoers ontvang. Dit is onveranderd gelaat op 3,5 persent. Maar, kliënte met huislenings word daaraan herinner dat voorspellings vir ‘n opwaartse aanpassing in koers word vir die vierde kwartaal van die jaar gemaak wat paaiemente in die huidige moeilike tye sal beïnvloed. Mfundo Mabaso, van Eiendomsfinansiering by FNB in Suid-Afrika…