Repokoers sal met 50 basispunte styg – ekonoom

Die Bank van Namibië sal Woensdag die jongste terugkoopkoers aankondig. Verskeie ekonome meen dat die koers met 50 basispunte sal verhoog, net om die plaaslike repokoers in lyn te kry met die van Suid-Afrika. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad…