Repokoers op met 25 basispunte na 4%

Die goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab, het die bank terugkoop koers vanoggend met 25 basispunte opgestoot na 4 persent. Hy het die motivering daarvoor so verwoord…

Kenners meen ‘n hoër rentekoers bring inflasie onder beheer.