Repokoers onveranderd op 3,75 persent

Die Bank van Namibiƫ het die plaaslike repokoers onveranderd op 3,75 gelaat wat die primakoers op 7,5 persent hou. Die goewerneur van die bank, Johannes !Gawaxab, het pas die aankondiging gemaak.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *