Repo-koers moes hoër, geen ander keuse nie

Die verhoging in die repo-koers met 25 basispunte was verwag. Op die oomblik is Suid-Afrika op 4,25 persent en omdat die Namibiese dollar en Suid-Afrikaanse rand gekoppel is, moet Namibië op dieseldfe rentekoers as die buurland wees. Ekonome voorspel verdere verhogings die jaar, veral om inflasie teen te werk, soos Jason Kasuto van Monasa Advisory and Associates verduidelik.