Rentekoers: Namibiërs wag hul beurt, SARB word gekritiseer

Terwyl Namibiërs die ergste verwag wanneer die sentrale bank op 19 Oktober die rentekoers bekendmaak word die Suid-Afrikaanse Reserwebank daarvan beskuldig dat hy nie in ag geneem het inflasie in die buurland begin daal nie. Die bank het aangekondig die terugkoopkoers word met 75 basispunte tot 6,25 persent verhoog. Die president van die sentrale bank, Lesetja Kganyago, sê inflasie, wat op 7,6 persent staan, is steeds ‘n groot bekommernis. Mervyn Abrahams van die Pietermaritzburgse Economic Justice and Dignity Group, glo die koers sal ‘n swaar las op verbruikers wees wanneer inflasie verder daal: