Rentekoers is op, en dis hoekom

Die Bank van Namibiƫ het die bank terugkoopkoers met 25 basispunte opgestoot na 4,25 persent. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het pas die aankondiging gemaak. !Gawaxab het die redes vir die verhoging so verwoord.