Renosterstropery-sindikate teiken ook wildreservate in SA

Die pogings van Suid-Afrikaanse owerhede om die land se renosters te beskerm het blykbaar ‘n nadeel aangesien die toename in renosterstropery-sindikate na plaaslike wildreservate lok, nes in Namibië. Wildlewe-spesialis JJ van Altena sê die toename in plaaslike renosterbevolkings wat gesien word, as gevolg van bewaringsveldtogte, beteken daar is méér renosters wat stroperty-sindikate kan teiken. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …