Rekord-kanola oes sal prys van kookolie afbring

Die koste van kookolie sal na verwagting daal as gevolg van ‘n uitstekende kanola-oes in Suid-Afrika. Die wêreldwye inflasie van groente-olie het in die vorige jaar met 14 persent gestyg as gevolg van onderbrekings in die voorsiening weens die Russies-Oekraïnse konflik. De wêreldwye inflasie van groente-olie neem sedert laat 2022 af. Die landbou-ekonoom, Paul Makube, sê dit sal moontlik verligting bring vir verbruikers wat reeds swaar trek: