Reis met twee paspoorte onwettig

Die Namibiese Minister van Binnelandse Sake, Immigrasie, Veiligheid en Sekuriteit maan Namibiërs teen die gebruik van twee paspoorte. Volgens die Ministerie is dit onwettig om met twee paspoorte te reis.