Rehoboth se inwoners word uitgenooi om raadsvergadering by te woon

Die Rehoboth gemeenskap word uitgenooi om die raadsvergadering wat Donderdag om 10-uur gehou word, by te woon. Die Burgemeester Rudi van Wyk sê die gemeenskap moet deel vorm van die besprekings omdat belangrike punte aangeraak word. Hy het die van die agendapunte so uitgelig.