Rehoboth Mommies In Need sê dankie

Die liefdadigheidsorganisasies, gemeenskapsgroepe en vrywillige organisasies wat deel van Namibië se maatskaplike sektor uitmaak, ondersteun behoeftiges. Hulle wil die land help ophef en gemeenskappe bymekaar te bring. ‘n Rehoboth-gebaseerde liefdadigheidsorganisasie, Rehoboth Mommies In Need, wat veral help om veral behoeftiges kinders en vroue te ondersteun, sê die nood is groot. Elodine Cloete, stigter, en eienaar van die organisasie sê aan Kosmos 94.1 Nuus is dankbaar vir al die skenkings wat tot dusver ontvang is.