Rehoboth-dorpsraad hou belangrike vergadering vandagOctober 10, 2021

Die Rehoboth-dorpsraad nooi inwoners van Bahnhof uit na ‘n gemeenskapsvergadering vandag. Die doel van die vergadering is om inwoners in te lig wat die dorpsraad vir dié gebied beplan. Die woordvoerder van die stadsraad, Desiree Theunisen, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dit is belangrik dat die gemeenskap die vergadering moet bywoon.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *