Registreer net by instansies wat geakkrediteer is

Voornemende studente word weer daaraan herinner dat hulle alleenlik by instansies wat geakkrediteer is, moet registreer. Kursusse wat by ander instansies gedoen word, word nie erken nie en is dus is mors van geld, en tyd. Die kommunikasiebeampte van die Namibiese Kwalifikasie-owerheid Lina Ndengu het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.