Regerings moet beter ondersteuning gee – Dokters Sonder Grense

Dokters Sonder Grense benadruk die verskaffing van voldoende gesondheidsorg aan die mees kwesbares moet stresvry wees. Hulle voer aan huidige universele gesondheidsorgdekking gee nie genoeg aandag aan die struikelblokke nie. Hulle jongste verslag toon aan 20 lande worstel met uitdagings met die verskaffing van bekostigbare en tydige sorg aan hulle landsburgers. Die kwessie sal na verwagting by ‘n hoëvlak vergadering van die Verenigde Nasies onder die vergrootglas kom. ‘n Woordvoerder, Samantha Mkandla, het ‘n beroep gedoen vir groter openbare en regeringsteun vir die verskaffing van noodsaaklike hulpbronne: