Pollard is nie ‘n superheld nie

Suid-Afrika se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, het bevestig dat Handrè Pollard Sondag in die Springbokke se laaste Groep B-Wêreldbekerwedstryd teen Tonga sal speel, maar waarsku dat perspektief nodig is. Die losskakel het nog net 30 minute vir Leicester Tigers gespeel. sedert hy sy kuitspier in Mei beseer het. Pollard, wat aanvanklik nie deel was van die Springbokke se oorspronklike groep van 33 spelers nie, het die beseerde haker Malcolm Marx vervang. Erasmus sê Pollard is nie ‘n superheld nie gaan dalk nie heeltemal gereed wees nie: