Regering voorsien water, inwoners steel pompe, toerusting

In minder as twee maande het diewe 13 waterpompe gesteel en 13 dorpe sonder water in die Kavango Wes-streek gelaat. Dit is volgens Namibiese oud-politikus en huidig ‘n direkteur in die landbouministerie bedrywig met watervoorsiening in die Noorde dr. Elijah Ngurare. Jona Musheko, die woordvoerder van die landbouministerie, die beskadiging van infrastruktuur is ‘n groot probleem.