Regering stel Nasionale Strategiese Plan bekend

Die regering se Nasionale Strategiese Plan is vandag deur prof. Peter Katjavivi, die Speaker van die parlement, bekendgestel. Dit dek die tydperk van die 7de parlement, van 2023 tot 2027. Die strategiese plan is gebaseer op die vyfde Nasionale Ontwikkelingstrategie en die tweede Harambee-voorspoedsplan. Katjavivi sê die plan is tydens die Covid-19-pandemie begin. Katjivivi is aan die woord.