Regering het antwoord aan brandstof-handelaars gegee en dis nee

Die Namibiese ministerie van myne en energie sê hy het Maandag gereageer aan die Brandstof- en Franchise-vereniging, FAFA, en die Namibiese Plaaslike Besighede-verenging, NALOBA. Die petroleumkommissaris Maggy Shino sê die winsmarge van die kleinhandelaars sal nie aangepas word nie. Sy verduidelik.