Reën in die vooruitsig

Volgens die jongste weermodelle lyk toestande redelik gunstig die week vir reën oor dele van die land. Richard Nashikaku van die weerkantoor in Windhoek het meer.