Copps 94.1 geloof vir uitstekende werk

Namibië se enigste teenmisdaad realiteitsprogram Copps 94.1 met borge en die Windhoekse Stadspolisie was Vrydagaand oudergewoonte tussen agtuur en middernag op grondvlak in die hoofstad bedrywig. Maria Nepembe die bekende maatskaplike aktivis is genooi as gas op grondvlak. Sy deel haar ervaring met Kosmos 94.1 Nuus.

Nepembe, het ook haar siening oor die wettiging van aborsie in die land, wat die week onder die loep kom, so opgesom.