Reën en ons grondpaaie: RA is gereedSeptember 30, 2021
Met die afgelope reënseisoen was daar groot skade aan grondpaaie regoor die land gebring. Grondpaaie is uiters belangrik vir die beweging van goedere, veral in landbou. Die hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Paaieowerheid Conrad Lutombi sê hulle het bevoegde kontrakteurs in die streke en is gereed vir die komende seisoen.