Reën bring sinkgat-uitdagings in Gauteng

Gauteng se LUR vir Menslike Nedersettings en Infrastruktuurontwikkeling, Lebogang Maile, het ‘n suksesvolle bilaterale vergadering met Merafong se burgemeester, Nozuko Best, gehou oor sewe sinkgate in Khutsong wat dringend moet aandag kry. Die departement se woordvoerder, Tahir Sema, sê as gevolg van onlangse swaar reën kon Maile nie die betrokke gebiede persoonlik besoek en met die gemeenskap in gesprek tree nie: