Reddingswerkers vind al 19 lyke van Russiese vliegongelukJuly 7, 2021

Reddingswerkers het al 19 lyke gevind nadat die Antonov An-26, ‘n twee-turbineskroefvliegtuig Dinsdag in die ooste van Rusland neergestort het, berig internasionale media. Daar was 22 passasiers en ses bemanningslede aan boord. Niemand het die ongeluk oorleef nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *