Recon ontken Frack-Free se aantygingsOctober 7, 2021

Frack Free Namibia veroordeel die Kanadese olie- en gasmaatskappy ReconAfrica ten sterkste en sê die maatskappy is in stryd met sy seismiese opname se omgewingsklaringsertifikaat, wat op 2 Julie vanjaar uitgereik is. Frack Free Namibia sê die sertifikaat moet onmiddellik deur die Namibiese omgewingsminister herroep moet word voordat meer onherstelbare skade aan die Kavango-bekken aangerig word. Ndapewoshali Shapwanale, kommunikasiebestuurder van ReconAfrica, sê hulle werk volgens die voorskrifte en wette.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *