Recon gesels oor pad vorentoe na put klaar geboor is

ReconAfrica het sy boorwerk-prosesse aangedui nadat sy teikendiepte van 2 056 meter in sy derde put bereik is. Die maatskappy stel tans ondersoek in om data in te samel oor die inhoud van die put. Twee-dimensionele seismiese opnames sal verder uitgevoer word om ‘n profiel van die gebied te skep. Ndapewoshali Shapwanale, ReconAfrica se direkteur vir kommunikasie, gesels oor wat volgende is.