Reaksie op Zanu-PF wat reeds verkiesing stoomroller

‘n Politieke kommentator van Zimbabwe het sy reaksie gegee op die regerende Zanu-PF-party wat ‘n winterskool vir sy verkiesingskandidate aanbied voor die algemene verkiesing op 23 Augustus. Die party betaal die 19 000 Namibiese dollar se registrasiefooie vir elk van sy 210 kandidate vir die week lange sessie, wat amper 4 miljoen Namibiese dollar beloop. Die party het ook fondse losgemaak wat aan die land se tien provinsies toegeken is om kandidate tydens die veldtog te help. Hulle het ook elk 4×4-voertuie gekry. Setfree Mafukidze ‘n politieke kommentator van die buurland het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…