Reaksie op skok-inflasie

Daar is skok oor die inflasie syfers veral vir verskeie voedsel-produkte met vleis wat 13,33 persent duurder is as in Maart verlede jaar en groente, 10.73 persent. Inflasie het in Maart gestyg tot by 3,1 persent. Verbruikers is reeds onder druk en volgens Salomo Hei, High Economic Intelligence Investment se Hoof van Navorsing verbaas die syfers. Hy het sy reaksie so verword.