Reaksie op reuse-skuld van Stad Windhoek se werkers

Die nuus dat Stad Windhoek se werknemers hom 2,5 miljoen Namibiese dollar in onbetaalde munisipale rekenings skuld het wyd reaksie uitgelok. Die situasie word volgens plaaslike berigte deur politieke partye as skokkend beskryf en is ‘n verleentheid vir die munisipaliteit. Kosmos 94.1 Nuus het die woordvoerder van die IPC, Imms Nashinge gesels.