Reaksie op rekordgetal egskeidings in die Mosiehof

Kundiges het gereageer op die Mosiehofrol waar daar vanoggend 70 onverdedigde egskeidings voor Regter Collins Parker voorkom. Dr. Hilda Losch ‘n bekende sielkundige het met Kosmos 94.1 Nuus hieroor gepraat.