Reaksie op kritiek teen swart ekonomiese bemagtiging

Die voormalige kabinetsminister, Barbara Hogan, het erken Breed-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging het nie die doel gedien waarvoor dit bedoel was nie. Sy sê dit het gelei tot ‘n kultuur van aanspraakmaking. Hoewel baie saamstem dat die beleid heroorweeg moet word, het die uitvoerende hoof van die Black Business Council, Kganki Matabane, dit verdedig en sê Hogan het ‘n eng begrip van die beleid: