Reaksie op Kiyosaki se voorspelling vir finansiële ineenstorting

Die bekende ekonomiese skrywer Robert Kiyosaki sê hy waarsku reeds sedert die 1990’s dat die grootste finansiële ineenstorting in die wêreld dreig. Hy sê op sy sosiale media dat eerder as om die probleme op te los, het die Amerikaanse Federale Reserwebank eerder meer geld gedruk. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart gesels en hom gevra oor sy mening …