Reaksie op Geingob-twiet oor Namibië se groen-energie

Namibiese President Hage Geingob het getwiet dat Namibië die middelpunt van herwinbare energie van Afrika kan word. Dit volg na die bekendstelling van Namibië se Tweede Harambee Welvaarsplan in March 2021. Namibië wil ‘n groen en blou ekonomie ontwikkel as deel van sy ekonomiese plan. Senior Lektor in die ekonomie-departement van die Universiteit van Namibië, dr. Omu Kakujaha-Matundu, reageer op Geingob se twiet.

Hy het ook geantwoord op die vraag op Namibië die kapasiteit het.