Reaksie op Cyril en Eskom-krisis

Die DA in die buurland sê hy verwelkom die stappe wat President Cyril Ramaphosa aangekondig het om die energiekrisis te hanteer, maar dis steeds onaanvaarbaar dat dit so lank geneem het om op te tree. Die president se plan berus op die herstel van Eskom se bestaande kragstasies en om onafhanklike kragverskaffers te betrek. Kevin Mileham van die DA sê hulle vra reeds jare lank dat onafhanklike kragverskaffers betrek word:

Intussen sê die Vryheidsfront Plus se leier, Pieter Groenewald, die energieplan kom ‘n bietjie te laat: