Reaksie op Biden se pogings om olieprys af te bring

Reaksie word ontvang oor die pogings deur die Biden-administrasie wat met verskeie Opul-lede vergader het, om olieproduksie ‘n hupstoot te gee. Die Amerikaners meen ‘n goedkoper olieprys is die enigste manier om globale ekonomiese herstel te bewerkstellig. Maar, daar is ook in sommige oorde menings dat die opheffing van sanksies teen Iran nodig sal wees. Die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.