Rand verswak, kenners sê dit sal verder terugsakSeptember 17, 2021

Na die Suid-Afrikaanse rand en Namibiese dollar baie goed teen die Amerikaanse geldeenheid verhandel het, begin die rand nou terugsak. Die Brent ru-olieprys is ook besig om te styg. Kenners meen die rand sal verder verswak maar, volgens die Suid-Afrikaanse beleggingsekonoom Dawie Klopper, het dit meer met kommoditeitspryse as die Amerikaanse dollar te doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *