Rand sterker soos Amerikaanse dollar terugsak na rentekoers-aankondiging

Die Suid-Afrikaanse rand en dus, Namibiese dollar het vanoggend sterker teen die Amerikaanse geldeenheid vertoon Amerikaanse Federale Reserweraad rentekoerse soos verwag bestendig gehou het en inflasionêre kommer herhaal het. Die dollar het ‘n persent in die afgelope 24-uur verloor en die rand verhandel nou rondom 18,50.