Rand, dollar versterk teen Amerikaanse geldeenheidSeptember 6, 2021
Die Suid-Afrikaanse rand, en die Namibiese dollar, vertoon baie goed teen die Amerikaanse geldeenheid en verhandel op die oomblik onder 14 rand 30 sent teen die Amerikaanse dollar. Die rand vertoon sedert Vrydag redelik goed as gevolg van verskeie uitdagings in die VSA, soos die ekonoom Chris Hart aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.