Ramprisiko môre in hoofstad ondersoek

Die Namibiese inligtingsministerie herdenk môre die 2022 Internasionale Dag vir Ramprisiko-vermindering. Die geleentheid sal vanaf nege-uur die oggend tot drie-uur die middag by die Agostinho Neto Park in Ausspannplatz in die hoofstad plaasvind. Die afdelingshoof van ramprisiko-bestuur in Windhoek, Abel Hamutenya, het meer.