Ramaphosa wil beurtkrag beëindig

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa sê sy regering werk nou hard daaraan om beurtkrag so vinnig as moontlik tot ‘n einde te bring. Dit, nadat hy vroeër vandag aangekondig het dat daar wysigings aan die land se Elektrisiteitsreguleringswet aangebring sal word, wat onafhanklike kragprodusente sal toelaat om hul elektrisiteit-uitset aansienlik te kan verhoog. Ons korrespondent, Fritz Platt, gesels uit Kaapstad.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *