Ramaphosa werf stemme in die Wes-Kaap

Suid-Afrika ervaar verkiesingskoors en volgens berigte span die ANC alles in om stemme te werf in die opkomende plaaslike owerheidsverkiesing. Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, is vandag in die Wes-Kaap waar hy sy veldtog voortsit. Die party se provinsiale voorsitter, Cameron Dugmore, sê Ramaphosa gaan die geskiedkundige dorp Mamre besoek waar die eerste Umkhonto we Sizwe-opleidingskamp in Suid-Afrika in Desember 1962 gehou is. Hy sê Ramaphosa se besoek sal die provinsiale leierskap se veldtog versterk: