Ramaphosa spreek later SA oor protesoptrede toe

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa sal na verwagting later vandag die land toespreek oor die aanhoudende gewelddadige protesoptrede in verskeie streke en dorpe. Die presiese tyd van sy toespraak moet nog aangekondig word. Die Suid-Afrikaanse weermag is reeds ontplooi.