Ramaphosa sê kragkrisis word dringend aangespreek

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa sê sy regering maak tans baie vordering om die land se kragkrisis dringend aan te spreek. Hy het vroeër vandag in die parlement verskyn om vrae oor, onder andere, die land se kragkrisis en die Phala Phala- sage te beantwoord. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …