Ramaphosa sê Eskom kan homself regruk

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het vertroue uitgespreek in Eskom se vermoë om homself reg te ruk. Hy het vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en sy steun bevestig vir die kragvoorsiener se besluit om betrokke te raak by hernubare energie. Ramaphosa sê Eskom bestuur nou sy skuld beter en wil ook meer geskoolde werknemers betrek om die beurtkrag-krisis te help verlig.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *