Ramaphosa sê by Dubai Ekspo Suid-Afrika is oop vir besigheid

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het by die Dubai Expo gesê dat Suid-Afrika oop is vir besigheid. Vandag was Suid-Afrika-dag by die ekspo, ‘n geleentheid om die land en Suid-Afrikaanse besighede te bemark. Volgens Brand SA is daar meer as 40 Suid-Afrikaanse maatskappye in Dubai en meer as 30 000 Suid-Afrikaners werk, studeer en woon in Dubai. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt vertel meer: