Ramaphosa: Miljoene Suid-Afrikaners binne weke ingeënt

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa sê met die probleme wat met die Johnson & Jonhson Covid-entstof ervaar is – wat nou uit die weg geruim is – behoort miljoene Suid-Afrikaners nou, binne weke, hul Covid-inenting te ontvang. Ramaphosa het die land se migrasie na vlak 3 van inperking aangekondig en sê die beste manier om nou kwesbare mense teen die virus te beskerm, is om hulle so gou moontlik in te ent. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt is aan die woord.